Jy kan hierdie kursus enige tyd gedurende 2023 doen.
Die inhoud van hierdie aanlyn kursus gaan jou lewe verander! Die grootste probleem in enige verhouding is KOMMUNIKASIE.
Kwaliteit kommunikasie lei tot kwaliteit verhoudings!
In net 90 minute kan jy ‘n metode aanleer wat julle gaan help om deur enige probleem te praat!
Die metodes wat in hierdie video gebruik word, is die gevolg van JARE se navorsing… en dit werk vir 9 uit 10 van ALLE probleme!
In hierdie kursus gaan jy ontdek:
1. Hoe om kommunikasie te verbeter.
* Meer boeke word oor kommunikasie geskryf as oor seks!
* Kwaliteit kommunikasie lei tot kwaliteit verhoudings!
2. Hoe om probleme uit te praat.
* Jy gaan leer hoe om deur enige probleem te praat!
* Hoekom HOOR ons mekaar nie?
* Konflik is normaal!
* Hoe om eenheid te kry.
* Die “communication death trap”: 5 stappe
* KKVR – Pasop vir die kommunikasievirus!
3. Voel weer “connected”.
* Hoe om meer “connected” te voel.
* Jou agtergrond speel ‘n groot rol!
* Skep ‘n nuwe kultuur.
* Wees bereid om te luister.
* Ontdek wat die grootste bedreiging vir jul huwelik is.
4. Liggaamstaal:
* Jou liggaamstaal, persoonlikheid en temperament se invloed op kommunikasie.
* Stilstuipe skreeu baie hard…
* Liggaamstaal is 80% en meer van die boodskap…
90 minute staan tussen jou en oplossings waarna jy al jare lang op soek is. Moenie langer uitstel nie!
Die kursus sluit 4 videos en 5 “printable/editable work sheets” in!